Die krag van enige stuktuur is geleë in sy fondament en die binne-struktuur wat alles bymekaar hou. Hoe swakker jou binne-struktuur hoe makliker gaan jy "crack" en later inmekaar tuimel. Bou en werk aan dit wat Jesus vir ons kom wys het. Seën vir jou weerk. Shalom